Biltong Kerwer 2
Hierdie biltong kerwers word van inheemse harde hout gemaak.
Die lem is van verharde vlekvrye staal gemaak. Die lem kam
maklik verwyder work om gelsyp te word. Ander inheemse hout kan
gebruik word op versoek. Die biltong kerwer op hierdie bladsy is
van Kiaat hout gemaak.
Kiaat Hout
Pryse:
Vanaf R 900-00